Eerste plekke by Dance World Cup South Africa

10/04/2025Schools

Amoré Ebersöhn, ‘n leerder van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het twee eerste plekke by die Dance World Cup South Africa losgedans. Sy het die eeste plekke in die kontemporêre- en jazz-afdelings in haar ouderdomsgroep verower. Baie geluk Amoré.