17 October 2026
Elrike du Plessis van Hoërskool Brits het verlede naweek ‘n derde plek in 50m vryslag en twee vierde plekke in ander items tydens die 4+1 Interprovinsiale Gala verower. Geluk Elrike!