Entrepreneurs-wenners
Laerskool Broederstroom het die skool se junior en senior Entrepreneurs-wenners aangewys.
Die senior wenners is Rudo Joubert (1ste), Kylee Cronjé (2de), Runen Prinsloo (3de) en Mia de Lange (4de).
Die junior-wenners is Wouter Dubery (1ste), Marnel Joubert (2de), Mary-J Botha (3de) en Amoré Kruger (4de).