GHS-lewensredders kry NW-kleure

13/03/2025Schools

Sydney Howes, Amieka Henning en Marizelle Vermaak van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, is gekies vir die North West Province Lifesaving Association (NWPLA) provinsiale span wat op 5 April 2025 aan Lewensredding SA 2025 interprovinsiale swembadkampioenskappe deelneem. Hulle ontvang ook Noordwes-kleure.