GHS tennisspelers presteer
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se onder 13 gemengde ligaspan het aan die Bojanala-liga deelgeneem en ‘n tweede plek verower. Hulle is deur na die Noordwes-finaal wat in Klerksdorp gehou word.Van links is juffrou Coréne Bornman, Hugo van Wyk, Logan le Roux, Mischke de Kock,Janu du Toit, Amelie van der Merwe, Lomé du Plessis, Luwan van der Merwe, Annabelle de Klerk en juffrou Sharon Smit.