GHS wen Chilou Toernooi

07/03/2024Schools

Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se eerste netbalspan het die naweek aan Proteapark se Chilou Toernooi deelgeneem. Tien skole het meegeding. Die Schoemie-span het die toernooi gewen met ‘n telling van 17-3 in die finaal teen Laerskool Goudkop.
Die netbalspelers is Milè Willemse, Wilmi Esbach, Ivanke Jacobs, Katelin Robinson, Amaka vd Walt, Lienke Esbach, Jean-Nika Labuschagne, Mianette Pieterse, Haydi McManus, en agter, juf Anneke Botha.