Gimnaste in Noordwesspan ingesluit

15/08/2024Schools

 

Jan en Lumé Venter, leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs aan die Noordwes-gimnastiekkampioenskappe in Klerksdorp deelgeneem en albei is in die Noordwesspan ingesluit wat in September in die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelneem.