13 April 2026
Vier van Hoërskool Hartbeespoort se onder 19- en onder 16-krieketspelers is in die Noordwes-distrikspan ingesluit. Baie geluk aan Lowick van Heerden, Christiaan Putter, Keanu Steyn en Goitse Monegi.