Hartbeespoort-presteerders
Leerders van Hoërskool Hartbeespoort het onlangs toekennings vir uitsonderlike prestasies ontvang.

DaniëlPro_72005_Claro1
Daniël Bothma het die Pro Praestantia- en Herman Mulder Leierskaptrofee ontvang.

Lena_72080_Claro1
Lena Gresse het die Finesse Trofee ontvang.

MarioMeriete_72047_Claro1
Mario Meyer het die Meriete trofee, sowel as die trofee vir uistaande diens ontvang.

Monique_72074
Monique de Vos het die Staatmakertrofee ontvang.


