Hartbeespoort-redenaars kan maar praat
Hoërskool Hartbeespoort se redenaars het nie net met ‘n mond vol tande tydens vanjaar se redenaarskompetisie gestaan nie. Geluk aan die wenners van die onderskeie kategorieë. Voor is Klara Jonker (Gr. 9 – Voorbereid Huistaal), Tshepo Sello (Gr. 12 – Onvoorbereid Huistaal), Armin Steyn (Gr. 11 – Voorbereid Eerste Addisionele Taal), Riette du Plessis (Gr. 10 – Voorbereid Huistaal), en agter, Kyle Hurter (Gr. 8 – Voorbereid Huistaal), Anica Burger (Gr. 10 – Onvoorbereid Huistaal), Dandelion du Plessis (Gr. 11- Unprepared Home Language) en Khanyi Munyu (Gr. 12 – Prepared Home Language).