Harties Jumping Castles
Vir Gerhard Oosthuizen en Joanne van der Merwe, hul sakeonderneming, Harties Jumping Castles, is ‘n passie.
“Ons strewe om goeie diens te lewer en sal die ekstra myl loop vir ons kliente. Ons werk ongelooflik hard om aan ons kliënte net die beste diens en produkte te lewer sodat die geleentheid waarvoor hulle ons toerusting huur, glad kan verloop,” sê die twee.
“En dit is so lekker om die opgewondenheid en glimlaggende gesiggies te sien as ons die kastele opstel.”
Harties Jumping Castles het 100 kastele en beplan vir nog meer. “Ons het ook ‘n verskeindenheid ander partytjietoerusting om die partytjie nog meer opwindend te maak. Ons geniet elke oomlik van ons klein besigheid.”
Kontak Harties Jumping Castles 084 795 7501.