Hokkiespan wen Brits!
Vir die eerste keer ooit het Hoërskool Hartbeespoort die afgelope naweek teen Hoërskool Brits in die Noordwes-hokkieliga gespeel en die wedstryd oortuigend met 3 – 0 gewen.
Die span sien uit na die res van die hokkieseisoen.
Die spelers is agter Luan Sittig, Dieter Sittig, Joshua Uys, Keon de Wet, Daniël Bothma, Juandré Smith, Shudu Netshidzati, Tumiso Motshwaedi, Tshepo Sello, Ruart van Staden, en voor, mnr Hattingh, Nix du Plessis, Zander Wentzel en Stephan Peens.