Hokkiespelers vaar goed by Noordvaal

01/08/2024Schools

 

Charné van Deventer, Megan Strydom en Kira Steyn was deel van die van Hoërskool Hartbeespoort hokkiespan wat Noordwes by die onlangse Noordvaal-hokkietoernooi verteenwoordig het. Die onder 16-span het sewende plek behaal. Sestien skole van vyf provinsies het deelgeneem.