Janko speel vir Protea-span

02/05/2024Sport

Die plaaslike jong gholfspeler, Janko van der Merwe, het as lid van die Junior Protea seunspan aan die onlangse All Africa gholfkampioenskappe deelgeneem. Die span het die kampioenskappe met 40 houe gewen. Janko het vyfde plek uit 140 spelers verower. Baie geluk!