17 April 2026
Joshua de Kock van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het by die onlangse SA karatekampioenskappe ‘n silwer medalje verwerf. Hy ontvang ook weer sy SA-kleure.