Meerhofskool Leiers

04/04/2024Schools

Dié leerders van Meerhofskool is kosshuisprefekte vir 2024 gekies: Agter is, Eben Visser, Karabo Modirapula, Kopano Mogotlane, Bongi Khoza, middel, mev Sonja van Wyk (Adjunk- en Koshuishoof), Neo Kwetsane, Makhanana Malepe, Berdine Geldenhuys, en voor, Relebogile Seroke.