Meerhofskool se akademiese spanne
Meerhofskool het verlede week die senior en junior akademiese spanne vir die kwartaal aangewys.
![](https://kormorant.co.za/wp-content/uploads/2024/07/meerhofjr_27691_Claro1-scaled.webp)
Die Junior Akademiese span is agter: Jan Balt, Jaco Olivier. Voor: Jessica du Plessis en Lelanie Olivier.
![](https://kormorant.co.za/wp-content/uploads/2024/07/meerhofsr_37424_Claro1-scaled.webp)
Die Senior Akademiese span is agter: Morné Roode, Hanro de Jonge, Kobus Kilian, en voor Olebogeng Montsho.