Meerhofskool-uitblinkers
Meerhofskool se eerste kwartaal Akademiese Span is agter, Giovanni Albasini, Matthew Lumgair, Hanro De Jonge, Mornè Roode, middel, Jan Balt, Jessica du Plessis, Lelanie Olivier, Leanè Pieters, en voor, Olebogeng Montsho. Baie geluk.