Meerhoofskool verteenwoordigende leerderraad
Meerhofskool se verteenwoordigende leerderraad is vanjaar: agter, juffrou Angelique Steyn (VLR Voog), Keenan Strydom, Jaco Olivier, AJ Kylander, Ruan van Rooyen, Hayden Jooste, mnr Kobus van der Merwe (Skoolhoof), in die middel, Henlo Pretorius, Jan Balt, Bonginkosi Khoza, Orenetse Podile, Anele Mokgoatjane en voor, Kgalalelo Matebele.