Netbalspan maak skoonskip
Hoërskool Hartbeespoort se sportspanne het verlede naweek teen Hoërskool John Vorster in Nigel meegeding. Hoërskool Hartbeespoort se eerste netbalspan het skitterende netbal gespeel en oortuigend met 33 doele teenor 4 gewen. Op die foto is Megan du Toit in aksie.