Netbalspelers in NW-span

16/05/2024Schools

Baie geluk aan dié netbalspelers van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman wat vir die verskeie Noordwes-netbalspanne gekies is. Hulle het onlangs aan die All Ages-toernooi deelgeneem. Hulle is Wilmi Esbach (o/13), Mikaela Kruger (o/12), Amaka van der Walt (o/13) en, agter, Katelin Robinson (o/13).