Nuwe leerders verwelkom

09/01/2025Schools

Laerskool Broederstroom se 2024 leiers en die Broedies-By het nuwe leerders tydens Broedies se Opedag Karnaval verwelkom .

Voor is Victoria Banda, Tristan Helm, Rudo Joubert en Sebastian Koster, en agter, Elizmari Cilliers, Lené Nel, Anlia van Rooyen, Melissa Geldard, Marissa du Preez, Maximay Kloppers, Petrus Berry, Pieter van der Merwe, Evan van Schoor, Reinhardt van Zyl en Pieter van der Merwe.
Baie welkom by Broedies! “Die Regte Skool Vir Al Die Regte Redes!”