Olebogeng is NW toppresteerder

16/01/2025Schools

Meerhofskool-matrikulant, Olebogeng Montsho, is aangewys as die Top Akademiese Presteerder in Noordwes in die LSEN skolekategorie.

Nog ‘n Meerhofskool-leerder, Matthew Lumgair, het die derde plek verwerf.
Meerhofskool het vir die 16de agtereenvolgende jaar ‘n 100% matriekslaagsyfer.
Elf matrieks het universiteitstoelating gekry.