Oud-Springbok maak spelers touwys

03/04/2025Schools

Die oud-Springbok rugbyspeler, Morné Steyn, het verlede die Hoërksool Hartbeespoort se rugbyspelers tydens ‘n spesiale oefening kom touwys maak. Dit was ‘n eens in ‘n leeftyd ondervinding vir die spelers. Die skool bedank Steyn vir die top wenke en sy ondersteuning van die skool.