Plaaslike skole smee bande
Hoërskool Hartbeespoort se beheerliggaam het onlangs met Laerskool Generaal Hendrik Schoeman en Laerskool Broederstroom se beheerliggame bande gesmee. Die skole sien uit daarna om saam te werk en die positiewe uitkoms van dié samewerking te sien.