24 January 2025
About Us
Best of Hartbeespoort
History
Rentals
Vacancies
Caitlin Rossiter het die trofeƫ ontvang vir Junior Sportdogter (Hoogste prestasie) en Junior Swemtrofee.
Jason Gentz het die trofeƫ vir Junior Sportseun (Hoogste prestasie) en Landloopatleet van die Jaar ontvang.
Karin Fikkert en Klara Jonker is as die Veelsydigste Junior Sportdogters aangewys.
Wilhelm Vorster as as die Veelsydigste Junior Sportseun aangewys.