Quinn kán praat

01/08/2024Schools

 

Quinn Evans, ‘n Graad 6-leerder van Laerskool Broederstroom spog met uitstekende punte vir Voorbereide Redenaars, 90% A+ en ‘Public Speaking’, 96% A++, by die Hartbeespoort Kunstefees. Broedies is baie trots op jou Quinn!