Quinn presteer by perdry-kompetisie

Quinn Evans, ‘n Graad 7-leerder van Laerskool Broederstroom het aan die nasionale perdrykompetisie by Kayalami deelgeneem en ‘n eerste, en verskeie podiumplekke, in die verskillende kategorieë gewen. “Baie geluk Quinn! Broedies is trots op jou.”





