Quinn presteer by SANESA

25/04/2024Schools

Quinn Evans, ‘n leerder van Laerskool Broederstroom, het onlangs aan die SANESA skole-perdrykompetisie deelgeneem en het drie tweede plekke,twee derde plekke en ‘n vyfde plek in die onderskeie items verower.
Dié is ‘n ruitertjie om dop te hou.