Redenaars deur na nasionale finaal
Clarise Minnie, Mienke van Zyle en Thati Tungwane van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het deurgedring na die nasionale finale ATKV-redenaarskompetisie wat op 12 en 13 Augustus by Klein Kariba gehou word. Dit is ‘n besondere prestasie vir die drie leerders.