Ronin in nasionale skopboksspan

17/10/2024Schools

Ronin Swarts, ‘n leerder van Hoërskool Hartbeespoort en talentvolle skopbokser is in die nasionale skopboksspan ingesluit wat in Desember aan die Afrika Spele gaan deelneem. Baie geluk Ronin.