Sagtebalspanne wen liga

24/10/2024Schools

Hoƫrskool Hartbeespoort is trots op die onder15-dogters- en seuns-eerstespanne wat as ligawenners die sagtebalseisoen afsluit. Die eerstespan seuns was onoorwonne in die liga.
Die uitslae was as volg:
o14 Seuns Verloor 3 – 11 vs Wagpos (Eindig 4e in liga)
o15 Seuns Verloor 5 – 11 vs Pretoria-Noord (Silwer – 2de in liga)
o15 Dogters Wen 11-6 vs Midstream College (Goud – 1ste in liga)
o16 Seuns vs Gerrit Maritz-onttrek (Brons – 3de in liga)
o19 Dogters Wen 12-3 vs Brits (Brons – 3de in liga)
o19 Seuns Wen 7-1 vs Pretoria-Noord (Goud – 1ste in liga)