Sagtebalspelers na Praag

Vier sagtebalspelers van Hoërskool Hartbeespoort het onlangs in Praag in die Tsjeggiese Republiek aan ‘n internasionale sagtebalwedstryde deelgeneem.
Mika van der Merwe, Chrizaan Hough, mnr Van Schalkwyk (afrigter), Juwaan Marsh en Wilhelm Vorster het ook die afrigtingsklinieke bygewoon. Dit was ‘n ervaring wat die leerders sal onthou.





