26 March 2026
Chrizaan Hough, Anica Burger en Franco Steyn, sagtebalspelers van Hoërskool Hartbeespoort is vir die All Stars-sagtebalspan gekies wat in Praag aan internasionale wedstryde sal deelneem. Geluk en sterkte!