Schoemies verteenwoordig NW
Dié swemmers van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is gekies om Noordwes in Kimberley by die 4+1 Interprovinsiale Gala te verteenwoordig. Die skool is uiters trots op hierdie swemmers. Die swemmers is Isabelle de Beer, Amieka Henning en Molly Raphuti (voor).