Skaakspelers maak die regte skuiwe

Seth Best en Louwen Nel van Hoƫrskool Hartbeespoort het individueel in die Bojanala-skaakkampioenskappe deelgeneem. Louwen, ingesluit in die Barbarians-span, het die beste bordprys in sy kategorie gewen en eindig tweede uit 42 spelers. Seth eindig15de.