16 October 2026
Geluk en sterkte aan Karli Terblanche en Ronin Swarts van Hoërskool Hartbeespoort wat Noordwes tydens die nasionale SAKA WAKO skopbokskampioenskappe van 25 tot 29 April verteenwoordig. Hou Hartbeespoort se naam hoog!