Swemmers beste in NW

27/02/2025Schools

Selfs reën kon Hoërskool Hartbeespoort se swemmers nie keer tydens die Noordwes Interhoër Swemgala nie. Baie geluk aan Caitlin Rossiter (regs), wat as Junior Victrix Ludorum, en Neil Holtzhausen wat as Senior Victor Ludorum aangewys is. Hartbeespoort se swemspan het ‘n derde plek by die gala behaal.