Gimnaste in Noordwesspan ingesluit
Jan en Lumé Venter, leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs aan die Noordwes-gimnastiekkampioenskappe in Klerksdorp deelgeneem
Jan en Lumé Venter, leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs aan die Noordwes-gimnastiekkampioenskappe in Klerksdorp deelgeneem
Clarise Minnie, Mienke van Zyle en Thati Tungwane van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het deurgedring na die nasionale finale ATKV-redenaarskompetisie
Leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het aan die Suid Afrikaanse Judo Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem en agt medaljes huis toe gebring.