Wian in provinsiale span

23/05/2024Schools

Wian Bester, ‘n leerder van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is vir die Noordwes-span gekies wat onlangs aan die Suid-Afrikaanse lewensredding-interprovinsiale kampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem het. Hy het sy Noordwes-kleure in lewensredding ontvang. “Baie geluk met hierdie groot prestasie Wian. Schoemies is trots op jou, het die skool gesĂȘ.