Hoërskool Hartbeespoort se nuwe skoolhoof
Carel van Wyk is as Hoërskool Hartbeespoort se nuwe skoolhoof aaangestel. “Mnr Van Wyk sal voortaan aan die stuur van die Harties-skip wees. Die skool verwelkom hom en ons sien uit na wat 2025 vir ons inhou,” het die skool gesê.