Mooibly-Konsert

24/10/2024News

Die gewilde Mooibly-konsert by die woning van Professor Dietmar Holm op Saartjiesnek vind weer op 2 November plaas. Die titel is ‘Full Circle’ met Sonatas deur Poulenc, Beethoven en Temmingh Snr, Schubart Fantasie in C majeur. Die violis, Johanna Roos, en pianis, Roelof Temmingh, tree op. Kom geniet ‘n glasie sjerrie en die pragtige sonsondergang by Mooibly op die berg. Vir navra, kontak 072 437 4724.