Tannie Jossie ‘n voorbeeld vir almal
Tannie Jossie Schoeman, inwoner van Bateleur Aftreeoord in Schoemansville, word op 7 April 98 jaar oud.
Tannie Jossie Schoeman, inwoner van Bateleur Aftreeoord in Schoemansville, word op 7 April 98 jaar oud.
Die Vroue Landbou Unie (VLU)se Brits-tak het tydens die onlangse Noordwes VLU Platinastreekkonferensie verskeie toekennings ontvang.
Die VLU Brits-tak het ouderergewoonte hul jaarlikse besoek saam die Hoërskool Brits se Gasvryheidstudie leerders terdeë geniet.
Internasionale Maatskaplike Werkersdag word op 19 Maart 2024 wêreldwyd gevier en in Hartbeespoort bring Solidariteit Helpende Hand hulde aan die maatskaplike werkers in alle sfere van die gemeenskap.