19 January 2025
About Us
Best of Hartbeespoort
History
Rentals
Vacancies
Hoërskool Hartbeespoort is trots op Alizee Evans wat na die finale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deurdring. Sy gaan haar sê sê op 13 Augustus 2024 by ATKV-Klein Kariba.