Broedies snoepieleiers
Laerskool Broederstroom se snoepieleiers vir 2025.
Laerskool Broederstroom se snoepieleiers vir 2025.
Dié sagtebalspelers van Hoërskool Brits het hul erekleure verwerf.
Lunka Zamisa of Pecanwood College was awarded two silver and two bronze medals during the 4+1 Inter-provincial swimming gala in Kimberley.
Laerskool Broederstroom het verlede week hul Huissport Atletiekdag gehou. Baie geluk met al die wenners se prestasies.
Hoërskool Hartbeespoort het die afgelope week hul uitblinkers by die Interhuis Atletiekbyeenkoms geluk gewens.
The Mountain Cambridge School is delighted to welcome new teachers to the MCS family!
Agter elke suksesvolle matrikulant is daar onderwysers wat die ekstra myl saam loop.
Laerskool Broederstroom se hoofleiers het die nuwe skooljaar begin deur al die leerders saam met die Broedie-By te verwelkom.
Hoërskool Hartbeespoort spog met ‘n 98.32% slaagsyfer en verskeie toppresteerders. Die 2024 matrieks het altesaam 144 onderskeidings behaal.
Meerhofskool-matrikulant, Olebogeng Montsho, is aangewys as die Top Akademiese Presteerder [...]