Redenaars sluit op hoë noot af

Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se redenaars het die jaar voorwaar op ‘n hoogtepunt met prestasies by die Nasionaal Finaal Radikaal Redenaarskompetisie afgesluit. Hulle het deur die jaar tydens elke kompetisie uitstekend presteer.

By |2025-01-09T09:09:49+02:0009/01/2025|Schools|0 Comments
Go to Top