Zander is doelwagter van die week

11/04/2024Schools

Baie geluk aan Zander Wentzel, ‘n leerder van Hoërskool Hartbeespoort, wat tydens die Arthur Johnson Sportweek in Mosselbaai, as doelwagter van die week aangewys is. Ongeveer 8 seunsskole het aan die sportweek se hokkietoernooi deelgeneem en om met so ‘n toekenning weg te stap is voorwaar ‘n prestasie. Baie geluk!