Pret by diensraadkamp
Hoërskool Hartbeespoort se leerders was beslis besig die afgelope vakansie. Die leerders van die skool se diensraad het hul gate uit geniet by die Diensraadkamp 2024.
Hoërskool Hartbeespoort se leerders was beslis besig die afgelope vakansie. Die leerders van die skool se diensraad het hul gate uit geniet by die Diensraadkamp 2024.
Tshehofatso Khokhotho van Hoërskool Hartbeespoort se Eco-klub maak persoonlik kennis met 'n kameelperd tydens die klub se besoek aan die Lion & Rhino Park verlede week.
Benjamin Koster van Laerskool Broederstroom het 'n tweede plek behaal in die Tshwane-Wes-distrik se 'Mental Maths'- kompetisie.
The Mountain Cambridge School has once again excelled in the Tournament of the Mind (TOM), an esteemed international educational programme designed to develop problem-solving skills on a global stage
Iva Theron, Amélie van Staden, Boineelo Lefutswe and Nicola Olivier of The Mountain Cambridge School (MCS) were among the athletes who were invited to participate in the SACSSA Invitational athletics event
Pecanwood College is proud to announce the 2025 Heads of School and deputies.
Hartbeespoort High School learners Jean Potgieter and Bokamoso Raamano participated in the Engineering Graphics and Design (EGD) Provincial Skills Competition.
Baie geluk aan die 40 atlete van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman wat goed presteer het by die Atletiek Noordwes Noord (ANWN)-kampioenskappe in Zeerust.
Laerskool Broederstroom het die senior entrepreneurs van die skool aangewys.
Hoërskool Hartbeespoort het sy Diensraad vir 2024/2025 aangekondig.