Sagtebalspanne wen liga
Hoërskool Hartbeespoort is trots op die onder15-dogters- en seuns-eerstespanne wat as ligawenners die sagtebalseisoen afsluit.
Hoërskool Hartbeespoort is trots op die onder15-dogters- en seuns-eerstespanne wat as ligawenners die sagtebalseisoen afsluit.
Jean Potgieter van Hoërskool Hartbeespoort het 'n eerste plek in die Nasionale Vaardigheidskompetisie vir Ingenieurs, Grafika en Ontwerp behaal.
Liran Prinsloo, 'n Graad 3-leerder van Laerskool Broederstroom, is as Tshwane-Wes Distrik se 'Numeracy Challenge'-wenner aangewys.
The Mountain Cambridge School (MCS) continues to assert itself as a leader in the performing arts, following an exceptional performance at the 2024 South African Championships of Performing Arts (SACOPA).
Ronin Swarts, 'n leerder van Hoërskool Hartbeespoort en talentvolle skopbokser is in die nasionale skopboksspan ingesluit
The Mountain Cambridge School celebrated Teachers’ Day with a special appreciation assembly held in honour of their dedicated staff last week.
Swimmers from The Mountain Cambridge School performed impressively at the SA National Short Course Championship in Durban this September, competing against some of the country’s top talent.
Vier sagtebalspelers van Hoërskool Hartbeespoort het onlangs in Praag in die Tsjeggiese Republiek aan 'n internasionale sagtebalwedstryde deelgeneem.
Elrie Van der Merwe van Laerskool Broederstroom het aan die Internasionale Akrobatiese Dans en Moderne Jazz eksamen deelgeneem.
Vyftien atlete van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer.