Ivanke speel vir NW
Ivanke Jacobs van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het die skool verteenwoordig in die onder-13 span tydens die onlangse Noordwes hokkietoernooi in Thabazimbi. Die skool is uiters trots op dié belowende hokkiespeler.